Modulekode | RKD 353 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Beleidsanalise ten opsigte van internasionale sport en rekreasie; die internasionale ontwikkeling van sport en rekreasie; die aanbieding van ‘n internasionale byeenkoms (die Olimpiese model); politiek en boikotte; die toekoms van sport en rekreasie in die wêreldgemeenskap – bestuursimplikasies. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App